Something completely different from what you normally see. Everyone has seen singers or bands online, but how many times have you done magic or have your mind read over the internet?!
Social distancing approved! No physical gathering needed, we're all connecting through our screens.
Great team-building idea. Interactive team-building sessions are highly effective, and especially needed in this current situation.
Guaranteed Front Row Seat! Everyone gets a great view of the show, no need to try and see around those big heads of people in front of you!
High-quality video facility. We have a professional set-up for the show, with HD multicam video and sound feeds over a high speed internet connection.
|
Iets heetemal anders as wat normaalweg gesien word. Almal het al sangers of groepe op die internet gekyk, maar hoeveel keer kan jy self die 'magic' doen of jou gedagtes gelees kry oor die internet?!
Sosiale afstand goedgekeur! Geen fisiese byeenkoms word be- nodig nie, ons almal word verbind deur die skerm.
Wonderlike spanbou geleentheid. Interaktiewe spanbousessies is baie effektief, en word veral benodig in die huidige situasie.
Beste sitplek gewaarborg! Almal kry 'n sitplek in die voorste ry, so jy hoef nie te sukkel om verby die mense voor jou se koppe te pro- beer sien nie!
Hoë kwaliteit video fasiliteite. Ons het professionele toerusting vir die vertoning, met HD multicam video en klankvoere oor 'n hoë- spoed internet verbinding.
|